Wat ń wonderlike ondekking. Baie dankie Leon vir die pragtige musiek en die mooi platvorm. Baie baie dankie.
Marie Steyn 27-04-2025 at 20h14 Mo1118taMoz
Ek is vanaand deur my suster Amanda Von Horsten voorgestel aan die Groep.
Ockert Lotriet. 14-03-2025 at 17h45 Mo111105Moz
Baie dankie vir jou mooi musiek Leon. En dankie vir Linette wat my genooi het.
Wanda Whitting 31-01-2025 at 20h48 Mo11141Moz
Jy sing baie mooi Leon
Helmut Kolar 27-12-2024 at 17h38 Mo111169Moz
Yes
Andre 13-12-2024 at 20h09 Pc808taMoz
Dit was weereens n aangename voorreg om saam te kon luister en kuier. Ons maak weer so. Mooiste nagrus.
Leon 09-12-2024 at 18h38 Pc11141Moz
Namens Big 5 Stereo wil ek almal bedank vir die mooi boodskappe en getroue ondersteuning, dit word opreg waardeer.
Jodie 01-12-2024 at 18h15 Mo111golMoz
Hello almal dankie Leon love die musiek
Riaana 15-11-2024 at 18h15 Mo131169Moz
Weet hoe dit voel! Maar die musiek is mooi❣️God is good all the time ❤️🔥❤️🔥❤️🔥
Jean Campbell 06-10-2024 at 17h38 Mo195102Moz
Jy kan maar. Jou musiek is treffend.
Pieter 04-10-2024 at 18h24 Mo191vc-Moz
Dankie vir die uitnodiging
Thea 04-10-2024 at 16h45 Mo131102Moz
Dankie vir altyd se mooi musiek en jou mooi stem.
Linette 28-09-2024 at 18h38 Mo111102Moz
Baie dankie Leon vir die pragtige musiek wat jy speel.
CHRISTINE 22-09-2024 at 13h12 Pc125147Moz
Hallo Almal so bly om terug te wees!!!
Leon 09-09-2024 at 22h56 Pc11141Moz
Dankie vir julle inteken ek waardeer dit en dankie Andre vir al jou harde werk vir Big 5 Stereo se AWESOME website
Johan du preez 09-09-2024 at 17h46 Mo111169Moz
Leker radio stasie Andre
Letitia 06-09-2024 at 19h05 Mo142102Moz
Hi Leon, kom van die Mpumalanga Skou af. Die Health Expo verloop goed. Net n bietjie inligting vir jou…. Ons Dank die Here vir al sy Blessings. Net betyds by die huis om bietjie te luister.
Kok 05-09-2024 at 04h35 Mo11141Moz
Hi almal
Liefie 30-08-2024 at 18h18 Mo165102Moz
Baie dankie Leon vir n pragtige program elke keer. Mag jy elke dag net van sterkte tot sterkte groei. Jy het vandat ek jou leer ken het, baie ver gevorder al. Baie geluk.
Andre 29-08-2024 at 17h09 Pc808taMoz
Hi Leon. Baie geluk met n pragtige radio stasie.
Guestbook Robot 29-08-2024 at 08h07 Automated
Feel free to Sign my Guestbook with a Short Comment. Kind Regards. The Guestbook Robot.